slacker36's Journal, 04 July 2013

Man this is killing me now. I have been really good the last couple of days, i expect loss not gain :) Ah well, still know that its water retention, of this i am sure. Body functions also not 100% if you know what I mean.

I think i might go back to weighing on a weekly basis on a Monday so that keeps me motivated the weekend knowing that I will be weighing in and need to be good.

Still thinking about it...
246.7 lb Lost so far: 37.7 lb.    Still to go: 48.3 lb.    Diet followed reasonably well.

Diet Calendar Entry for 04 July 2013:
938 kcal Fat: 53.85g | Prot: 73.63g | Carb: 40.80g.   Breakfast: Cream Cheese, Scrambled Egg (Whole, Cooked). Lunch: Greek Salad, Boiled Egg. Dinner: Tuna in Water (Canned), Country Fair Light Crumbed Chicken Breast Fillet. Snacks/Other: Ouma Buttermilk Rusk. more...
gaining 0.8 lb a week

   Support   

Comments 
What are you taking for that water retention? It is the worst when you retain water and try to loose at the same time. If I can give you a tip, eat tons of cucumber it helps and lower salt intake. Hope the tummy comes right :-) 
04 Jul 13 by member: Bibs9001
Ek gooi Lymphomyosot in my water (koop by enige homeopathic or natural healthy shop gebruik ook Ridaq voorgeskryf by dokter Ek eet nie sout oor my kos nie en komkommer en dai goete werk nie regtig vir my nie :) ek drink average 3-4liter 'n dag - sterkte - ja dit is baie sucky as jy water terughou ....Ek het closemeyer (koop dit by ons spar) se anti-constipation tee begin drink en stoelgang is perfect at least one daily now and not once a week or so as it used to be  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Hi Bibs and Pontjie Thanks for the tips! I will get to them right away! 
04 Jul 13 by member: slacker36
Jaa Komkommer werk soos n charm!! ek eet liewers dit (vat dalk kleeiin bietjie langer) maar dis beter om natural goete te try voor jy jouself begin versyp met pille lol. na 'n ruk adapt jou liggaam met dai pille en poeier stront en dan gaan dit trippel so erg wees as jy wil natural gaan :-D #justsaying... 
04 Jul 13 by member: MissT2309
Pontjie, hoe proe daardie tee? 
04 Jul 13 by member: Bibs9001
Moeilik om te verduidelik - ek kan nie vir jou se dit smaak na suurlemoen of komkommer nie hehehe dit smaak nie vir my soos iets wat ek al geeet het nie maar ek maak die tee voor ons opskep saans (hulle se so halfuur na ete) dan is dit semi-afgekoel maar steeds warmerig (het dit koud probeer dan werk dit nie) en drink dit dan so halfuur na uur na ete saans Dit begin so 7-8uur volgende oggend dan werk - maar gee my nie krampe nie my maag drai net paar keer dan weet ek ek het tydjie voor dit sulke tyd is jy hol nie soos met laxatives nie - dit is 'n gemaklike natuurlike 'uitstappie' en ook net 1 of dalk 2 keer (vir my in elkgeval) ek het my eerste tee oor 'n naweek gedrink maar drink dit nou elke aand 
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
O - wat ek wou se - dis 'n natuurlike tee en ek dink amper daar is nie senna in nie .. Dit help net om die wand te 'smeer' dis nie 'n laxative met snaakse ingredients nie ... Jy kan Engelse Sout in Warm Melk gooi - klink gross is gross en smaak k@k MAAR dit werk soos 'n bom na so 3 ure  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
@MissT (wat jy se is baie waar) #just saying maar as dit 'n kroniese probleem is en jy vir jare sukkel en by dokters draai en die works en daar geen oplossings is nie dan is jy redelik desperaat en probeer jy als tot iets werk en die tee (natuurlik en herbal) werk vir my... (ja ek kan 'n kamera laat druk maar daarvoor sien ek ongelukkig nie kans nie) vir so lank as ek kan onthou is ek ongereeld en so hard soos 'n rots ... die tee werk vir my sonder probleme - al die ander poeiers en pille wat ek al probeer het was geld in die water - as mens vir ruk lank probiotics en goed drink herstel dit jou liggaam se werking en sal dit voortaan natuurlik kom (dit doen nie met my nie) My man spot altyd en se "ek het 'n geldige rede om te se my vrou is vol k@k" :) hehehe ek vergewe hom daarvoor !  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
My experience… Die tea en poeiers is cr*p sleg, kry somme rillings as ek daar aan dink!! Hehe… Komkommer werk soos n bom!! Werk dit net gereeld in jou diet in. 
04 Jul 13 by member: Zonika@1
Baie keer as mens meer protein as carbs eet dat word mens se magie beidie hard. Maar ek dink nie Slacker sin kronies nie, dis hoekom ek saam met Miss T stem ek dink die natuurlike manier is maar altyd die beste behalwe as dit nou so erg soos Pontjie sin raak dan moet mens maar die dok gaan sien. Shame Pontjie dit moet nogal mooilik wees, lyk my jy het dit nie maklik nie. Grapie: Dit moet K@K wees :-) 
04 Jul 13 by member: Bibs9001
http : // www. health24. com / Experts/ Question/ Closeymyer-Anti-Constipation-Healhty- Green-Tea-SAFE-OR-NOT-20130523 (haal die spasies uit) 
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Dankie Potjie. dis goed om te weet :D maar ongelukkig doen dit nogsteeds niks aan die smaak nie hehehe xP 
04 Jul 13 by member: MissT2309
Nee wat ek stuur my nie meer aan die k@k nie hehehe dit is soos 'n joke in ons huis - ek sal vir hubbles se ek gaan gou badkamer toe dan vra ek hom om die tv te pause dan doen hy nie en as ek vra hoekom nie se hy want dis nie of jy veel gaan mis nie :) mening ek is so vinnig weg ... dit het al beter geraak dit was op kol so bad dat ek maar soos 2 min badkamer toe gegaan het 1 keer elke tweede/derde week nou dit dam so 1-2 keer 'n week maar die tee help baie ek weet ek moet 'n 'gat' dokter gaan sien, maar ai ! Ek het nie altyd ge-low carb nie so kan ongelukkig nie protein die skuld gee nie - as ek fibres eet blaas ek op en poeps ek so ver ek gaan :) LOLOLOL *skies vir die bietjei grafiese informasie*  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Die tee issie sleg nie ek belowe - dit smaak lekkerder as groentee met mint :)  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Druk net jou neus toe as jy sluk :) maar again, dit issie sleggie en dit werk Ek het die colon-care poeier ook gekoop by wellness warehouse dis soos gerasperde bordkryt wat jy in water oplos (DISGUSTING) en ekt pille gehad wat soos koeipoef geruik het en so nasmaak ook gehad het maar wag ek wil grappie vertel So 'n hele paar jaar terug soek ek lemon tee kom by die winkel en hulle lipton is toe out of stock en ek vat die boksie lemon-lime wat daar staan ... kom by die huis maak potjie aan en drink alte lekker - maak later weer 'n koppie daardie nag raak ek wakker van die alleraardigste geluide en draaie in my maag ek moes inbel werk toe en is eventually vir 3 dae afgebook wat ek fisies in die badkamer spandeer het - meantime back at the ranch het ek BLACK FOREST tee gedrink min wetend dis 'n laxative tee ! So ja.... :)  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Pontjie you make me laugh, your posts are toooo funny! Bwhahahaha. In your next life please come back as a author, journalist or similar! 
04 Jul 13 by member: SwoleMateBunny
HAHAHAHA LCFF - My only mission in life is too make a difference no matter how small - and if I can make you laugh by being me and silly then I am happy :) What will the world be without laughter ?  
04 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
:-)))) 
04 Jul 13 by member: SwoleMateBunny

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



slacker36's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.