SunikaN's Journal, 09 January 2014

No too bad for after the festive season! :)
152.1 lb Lost so far: 27.1 lb.    Still to go: 0 lb.    Diet followed reasonably well.
gaining 0.2 lb a week

   Support   

Comments 
Trots op jou - ek sluk net die trane terug vanoggend - het teen my beter wete op die skaal geklim oor ek regtig gedink het my broek gaan gemakliker sit as wat dit paar weke terug gesit het toe span dit in fact nog stywer en loer die skaal vir my terug met 'n 73.8 NO WAYS dit kan nie wees nie ek klim af en weer op en ja dit is so ... na 'n week en half se majorly gesond eet, probeer leef volgens paleo met geen melk en stysel klein porsies, ontbyt en middag ete 3.5 - 4 liter water nie eet na 7 nie 2.5km draf/stap, 20 min recumbent bike, touspring you name it - ek wil skree van emotionele pyn vanoggend ! Ek gaan my toast met peanut butter eet en my koffie met melk drink 9 uur - dis so unfair - ander mense kan eet en drink wat hulle wil en spog met sexy lyfies ek moet myself straf en dan tel ek nog op ook. :( Ek is BAIE BAIE TROTS op jou - daardie 69 is 'n mooi getalletjie so aan die begin van die nuwe jaar - hou so vol ! Een van die dae sien jy daardie 67 - 65 - 60 :)  
09 Jan 14 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



SunikaN's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.