Ek kan maar net nie my kop reg kry nie!!!!
Wens so ek het ondersteuning v iemand gehad of Iemand wat dit saam met my kan doen.
Ek voel net sooooo vreeslik alleen in hierdie oorgewig syryd.
Sodra ek met Louis probeer praat daaroor word doe onderwerp vonnig verander Of hy antwoord net nie of hy se net jy kan mos.
Ek soek meer as dit. Ek soek drukkies en eil jan voel dat Hy nog lief is vir my. Dit voel op d oomblik so sinneloos om op Te hou sjokolade eet. Ek wil nie alleen voel en nog sjokokade ok opgee nie.
|
191.6 lb
Lost so far: 0 lb.
Still to go: 15.2 lb.
Diet followed poorly.
|
gaining 0.9 lb a week
|