Bibs9001's Journal, 10 February 2014

I do not want to talk about this...... I have really been trying hard. Seeing doc this week gained 6.2kg in 5 days. Still I will not quit come hell or high waters, bring it on.

Diet Calendar Entries for 10 February 2014:
1006 kcal Fat: 48.47g | Prot: 59.66g | Carb: 73.84g.   Breakfast: Coffee with Milk. Lunch: Coleslaw, Mayonnaise (Low Calorie), Roast Beef (Lean Only Eaten), Butternut Winter Squash (with Salt, Cooked, Baked), Cooked Mixed Vegetables (Corn, Lima Beans, Peas, Green Beans and Carrots). Dinner: Country Fair Chicken Nuggets Light, Flour Tortillas, Mayonnaise, Coleslaw. Snacks/Other: Milk, Coffee, Canderel Sweetener. more...
3664 kcal Activities & Exercise: Desk Work - 8 hours, Housework - 1 hour, Driving - 1 hour, Resting - 6 hours, Sleeping - 8 hours. more...

   Support   

Comments 
Gee ni om wat enigiemand se nie maar DIE IS NIE NORMAAL NIE Dr. ackerman sal kan help maiki. xxxx no diet person deserves this! ek weet vir n feit jyt goed geeet die week! ai ai ai sorry bibs 
10 Feb 14 by member: MissT2309
Verseker stem ek saam met T, dit is nie normaal nie Bibs, ek is bly jy gaan n dokter sien. Ek weet jy gee jou beste! Just keep going xxx 
10 Feb 14 by member: Zonika@1
Defnitief nie normaal nie. maar so trots op jou dat jy jou kop hoog hou! die dok sal jou sommer vinnig uitsort en dan val daai kilos lekker af. 
10 Feb 14 by member: WeasyS
Dankie julle, waardeer dit baie. Ek dink ek lei nog aan skok, dit was die aakligste gevoel om daardie skaal vanoggend te sien........awesome mensies x 
10 Feb 14 by member: Bibs9001
Sterkte en hou ons op hoogte van die resultate - dit is 'n happie baie vir so min daggies ek sal ook aan skok lei maar daar moet 'n reasonable explanation wees - laat hulle sommer alles toets - gaan 'n paar rand kos maar dan weet jy - hoe is jou stoelgang en hou jy vog terug?  
11 Feb 14 by member: PontJieBoTTeR
Hi Pontjie, dankie waardeer dit. Ja ek hou so biedjie vog terug en my stoelgang is nou nie so goed nie, maar dis nie anders as voorheen nie. Sal jou op hoogte hou....x 
12 Feb 14 by member: Bibs9001
Klink asof jy water retensie en 'n "bloated gut" het. Dis nie lekker nie. Sny bietjie koring vir 'n paar dae en sien hoe jy voel na dit. Sterkte! Dinge sal gou beter raak.  
12 Feb 14 by member: SunikaN

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



Bibs9001's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.