Carstens8's Journal, 02 July 2013

Nou besluit die enigste manier om die munchies en die koue te beveg is 'n groot pot ertjiesop! Hy's op die stoof en my mond water. Teen so 100 cals 'n bakkie sal ek darem seker die dag oorleef!

Diet Calendar Entries for 02 July 2013:
1254 kcal Fat: 23.80g | Prot: 79.32g | Carb: 187.50g.   Breakfast: Fruit Salad, Coffee, Whole Milk. Lunch: Coffee, Whole Milk, Ertjiesop. Dinner: Peanut Butter, Brood, Ertjiesop. more...
1541 kcal Activities & Exercise: Pilates - 1 hour, Resting - 15 hours, Sleeping - 8 hours. more...

   Support   

Comments 
En carbs ?  
02 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
Carbs is so 17 per bakkie, so seker te veel vir jou. Ek tel mos nie carbs nie, net cals- werk beter vir my. Ek bly honger as ek low carb en mens kan hopeloos te min eet as jy net proteiene eet- vir my smaak in any case. Gelukkig gee my lyfie nie om vir carbs nie, solank ek net die cals laag hou kom die kilo's so stadigaan af.  
02 Jul 13 by member: Carstens8
mmmm ertjie sop!! altyd n wenner! 
02 Jul 13 by member: WeasyS
Janee maar ertjies is heerlik - in sop vorm - moet dit net nie as is in my bord skep nie :) ek maak Broccoli of spinasie sop met diced bacon gebraaide uie en houertjie room - LOW carb en HEERLIK :) hehehe Geniet jou soppie - die sonnetjie skyn vandag bietjie by ons so ! 
02 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



Carstens8's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.