1.4kg away from goal weight! Gosh it feels awesome!! Now just to tone this flabby ass. ;)
Diet Calendar Entry for 19 June 2013:
|
1216 kcal
|
Fat: 75.65g | Prot: 75.50g | Carb: 71.33g.
Breakfast: Takis Cabanossi Meat Stick, Cocoa Powder (Unsweetened), Nature's Choice Miracles Plus Plus, Berries, Coconut Milk or Cream (Liquid), Bananas. Lunch: Sweetpotato, Chicken Curry. more...
|
|
Comments
Ek is soooooooooooooooooo jaloers
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
|
As jy die Reboot doen volgende week, is jy voor die einde van die challenge op goal weight.
19 Jun 13 by member: SunikaN
|
Moet my kop regkry en dis die grootste wobble !
As ek net die koffie kan los ... Hoekom log jy nie wat jy eet nie? Sal nice wees vir idees en om te sien wat jy doen en in jou voetspore te volg
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
|
Hahaha! Ek is lui... Dis hoekom. Maar ek sal begin log, my ander vriendin het ook gevra. ;)
19 Jun 13 by member: SunikaN
|
Ek weet nie hoe ek weer op track gaan kom nie regtig ! Het nou met die evox shakes begin all fair en well en ek weet dit werk maar dan sal ek soos nou lunch vra dat kollega chippies of iets saambring
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
|
|
|
|
|
Submit a Comment
You must sign in to submit a comment
|
|
|
Other Related Links
Members
|
SunikaN's weight history
|