erica201's Journal, 25 January 2016

Dis nou n gesukkel. Ek wil maer word maar als in my stry daarteen....en dit net omdat ek beledig was toe ek wel maer was....
201.5 lb Lost so far: 0 lb.    Still to go: 47.2 lb.    Diet followed reasonably well.

Diet Calendar Entry for 25 January 2016:
314 kcal Fat: 8.58g | Prot: 14.03g | Carb: 41.49g.   Breakfast: Milk, Jungle Oatso Easy Original. more...
steady weight

2 Supporters    Support   

Comments 
Mense verstaan nie die "sielkundige" effek wat 'n paar woorde op 'n mens kan he nie. Ek het jare terug goed verloor en was relatief maer gewees en iemand het vir my gese ek kan net sowel ophou diet want dit werk tog nie en ek sal altyd "dik" bly. Nou ja dit bly 'n mens altyd by. 
25 Jan 16 by member: mareze
Ai mareze, dit is baie sleg. Maar mens moet tog op 'n dag opstaan en besluit dat niks ons sal onder kry nie... en dan werk ons aan ons eie droom... Ek is nou 3 dae weer terug. En ek wil dit hierdie keer maak werk. Ek weeg en pak my hele dag se kos in n kosblik wat hokkies het en ek hou net by dit... en vir my werk dit. 
03 Feb 16 by member: erica201
Sterkte Erica en Mareze mens moet nie luister na ander mense nie, ek weet dit is moeilik maar mens kan as mens wil hou net aan en as jy n slegte dag het gaan die volgende dag weer aan. Dit is maar n ongoing battle wat wel oorwin kan word as mens wilskrag en positieweteit meng  
03 Feb 16 by member: Yolanda Henning

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



erica201's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.