Carstens8's Journal, 15 October 2015

Ek dink ek het 'n buddy of twee nodig! So twee jaar gelede het ek onder my goal weight gedraai en glad nie gesukkel om daar te bly nie, maar intussen het rk lui geraak en 6 kg opgetel wat ek regtig nie wil hê nie. Ek is te oud vir fad diets (47) , so calorie counting is al wat vir my werk ( hou van my brood en wyn- het dit nooit opgegee toe ek ernstig was oor gewigsverlies nie). Is daar iemand wat my sal join in die stryd?

Diet Calendar Entries for 15 October 2015:
913 kcal Fat: 39.05g | Prot: 29.85g | Carb: 54.73g.   Breakfast: Brood, Butter, Coffee, Whole Milk. Lunch: Coffee, Whole Milk. Dinner: Sauvignon Blanc Wine , Coffee, Whole Milk, Pork Chops (Loin Blade, Bone-In, Cooked, Grilled). Snacks/Other: Brood, HP Sauce. more...
1811 kcal Activities & Exercise: Walking (exercise) - 3.5/mph - 1 hour and 40 minutes, Resting - 14 hours and 20 minutes, Sleeping - 8 hours. more...

3 Supporters    Support   


     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



Carstens8's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.