mieliekiel's Journal, 12 April 2015

Banting werk regtig goed vir my.
304.2 lb Lost so far: 4.4 lb.    Still to go: 83.8 lb.    Diet followed reasonably well.
losing 2.2 lb a week

3 Supporters    Support   

Comments 
Hoe lank Bant jy ?  
13 Apr 15 by member: Saige18
Hi ek is al n maand op banting. Ek het al 8kg verloor. Ek het meer geweeg as wat ek hier gese het. Maar ek moet se die is die malkikste dieet waarop ek ooit was en ek was al op al die dieete.:) 
13 Apr 15 by member: mieliekiel
hey.. ek het nou "gebant" vir kom ons se 3 weke en in die begin het ek lekker verloor...maar sukkel nou erg..so gaan nou weer aan met weigh less waarop ek 48kg verloor het voor my swangerskap...(oor die 40kg opgetel :-() 
13 Apr 15 by member: fat-fight
wow julle baie mooi gedaan yeso vrou 40kgs opgetel met jou swangerskap , ek het amper van my kop afgeraak oor die 18Kgs wat ek opgetel het.  
16 Apr 15 by member: Saige18
hi...alles saam was 40kg..ek het met die swangerskap 19kg opgetel :-( waarvan ek 10kg gou afgeskud het met borsvoed. 
16 Apr 15 by member: fat-fight
hi...alles saam was 40kg..ek het met die swangerskap 19kg opgetel :-( waarvan ek 10kg gou afgeskud het met borsvoed. 
16 Apr 15 by member: fat-fight

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



mieliekiel's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.