Bibs9001's Journal, 21 January 2014

Goeie more mooi, sexy mense. Ok, gister het BAIE bad gegaan, die oggend was fine, die middag was fine en toe gister aand........a double cheese burger!!!! What was I thinking???? Dit was nie eens lekker nie..

Maar, dit is gister. Ek het vanoggend my before foto's gevat en gaan nie opgee nie. Die weegskaal gaan nie wen nie, nie die keer nie.

Vanaand gaan ek begin oefen, is baie bang want ek is baie UNFIT maar een dag op 'n slag of hoe?

Ek voel baie positief vandag en weet my JOURNEY het begin ek kyk nie meer terug nie.

Sterkte vir julle almal vandag, en bid dit werk.

Mwah!

Diet Calendar Entries for 21 January 2014:
1861 kcal Fat: 67.76g | Prot: 148.76g | Carb: 171.09g.   Breakfast: Chicken Liver (Simmered, Cooked), Toasted White Bread. Lunch: Mrs. H. S. Balls Original Chutney, Beef Steak (Lean Only Eaten), Lamb Chop (Lean Only Eaten). Dinner: Spaghetti Bolognese. Snacks/Other: Rich Vanilla Ice Creams, Coffee with Milk, USN Whey Protein. more...
4222 kcal Activities & Exercise: Housework - 1 hour, Boxing - 20 minutes, Swimming (moderate) - 20 minutes, Driving - 1 hour, Desk Work - 8 hours, Sleeping - 8 hours, Resting - 5 hours and 20 minutes. more...

   Support   

Comments 
Hi Bibs!! Sterkte vir jou ook... ek weet dis tough om in die oefen ding in te kom, ek self sukkel met dit! But take it 1 day at a time... Hou ons op hoogte :-) 
21 Jan 14 by member: Zonika@1
ek self het vandag vir my USN se workout routine vir rapid fat loss for women gedownload. lyk lekker en n challenge! gaan vanand try dit voledig doen! al is dit nie die hoeveelheid sets as wat hul se ek moet nie! (en hul gee prenties wat cute is lol) Z wanner doen jy weer jou Infinity training?  
21 Jan 14 by member: MissT2309
Ek hoor USN se workout planne werk soos n bom!! Infinity and beyond LOL. Insanity gaan nou bietjie moeilik wees om te doen wat my #$%!se ex het dit gevat en weier om dit terug te gee, so ek sal dit weer moet kry vir my. Vanaand gaan ek bietjie by die sport gronde se rugby veld draf, een voordeel van klein dorpies :-) 
21 Jan 14 by member: Zonika@1
damn dit lucky! oo shit sorry haha ekt bedoel INSANITY nie INFINITY nie hehe. good luck! sal more op jou op check om te sien of jy to survive het :P 
21 Jan 14 by member: MissT2309
dankie julle sal julle more laat weet hoe dit gegaan het :-) 
21 Jan 14 by member: Bibs9001
Sterkte met julle 2kies se oefening vanaand!!! Ek sal aan julle dink. lekker aandtjie xx 
21 Jan 14 by member: Zonika@1
Dankie Zonkie waardeer dit :-) Selle daar! 
21 Jan 14 by member: Bibs9001

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



Bibs9001's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.