Register
|
Sign In
Search in:
Foods
Recipes
Meals
Exercises
Members
My FatSecret
Foods
Recipes
Challenges
Fitness
Community
Community
Members
Carstens8
Journal
Carstens8's Journal
Carstens8's Profile
|
Send a Message
|
Weight History
showing entries 16 to 20 of 22
Page:
Prev
1
2
3
4
5
Next
29 January 2014
En daar is die sondes van Krismis ook iets van die verlede!
add comment
31 July 2013
Het myself belowe ek koop eers klere as ek my doel bereik het. Raai wat het ek vandag gedoen? Nogal nice om te vra of hulle nie dalk 'n kleiner nommer het nie! Moet more aand saam met my man na een van daai grand affêres toe gaan, so dinge het perfek uitgewerk.
(1 comment)
11 July 2013
Het bietjie by pa op die plaas gaan kuier. Die eerste keer in 5 maande wat ek nie boek gehou het van wat ek eet nie. Was nie baie soet nie, maar ons het elke dag baie gestap. Lyk darem of ek nie te veel skade aangerig het nie! Nou moet julle weet ek is die vetste ou in my familie en hulle is almal groot eters (ek moet erken hulle eet baie gesond en is baie aktief). My pa kyk my pogings tot minder eet so en sê: Ag siestog my kind, gaan jy nou vir die res van jou lewe so moet honger ly? (Daar was 'n groot stuk steak op my bord, ek het net die tjop en wors geskip). Helaas ja! Sal nou net weer in die roetine moet kom om verantwoordelik te wees. Lekker om te sien (lees) hoe fluks en pligsgetrou julle klomp is - well done!
(1 comment)
02 July 2013
Nou besluit die enigste manier om die munchies en die koue te beveg is 'n groot pot ertjiesop! Hy's op die stoof en my mond water. Teen so 100 cals 'n bakkie sal ek darem seker die dag oorleef!
(4 comments)
14 May 2013
As jou vriendin met 'n lemonpie by jou aankom omdat sy op jou skouer wil huil...... Hoop maar daar is genade vir goeie bedoelings. Ons praat nie van die ander sondes van die dag nie.
(2 comments)
Other Related Links
Members
Members
Forums
Carstens8's weight history
view complete history