hannelier's Journal, 16 September 2014

Ek kan maar net nie my kop reg kry nie!!!!

Wens so ek het ondersteuning v iemand gehad of
Iemand wat dit saam met my kan doen.

Ek voel net sooooo vreeslik alleen in hierdie oorgewig syryd.

Sodra ek met Louis probeer praat daaroor word doe onderwerp vonnig verander
Of hy antwoord net nie of hy se net jy kan mos.

Ek soek meer as dit. Ek soek drukkies en eil jan voel dat
Hy nog lief is vir my. Dit voel op d oomblik so sinneloos om op
Te hou sjokolade eet.
Ek wil nie alleen voel en nog sjokokade ok opgee nie.
191.6 lb Lost so far: 0 lb.    Still to go: 15.2 lb.    Diet followed poorly.
gaining 0.9 lb a week

   Support   


     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



hannelier's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.