 |
PontJieBoTTeR's Journal, 22 February 2013
|
 |
|
Dit was 'n goeie week - af en niks opgetel nie, etes vooruit beplan niks geoefen nie, maar nie laat saans geeet nie en baaaaaaaie water gedrink ! My aim is 500gram af hierdie naweek ! Nou moet ek net my laai by die werk gesluit hou sodat ek nie daardie laaste 50gram macadamia's ook opeet nie anders klim die calorie count weer tot hoogtes waar ek dit nie wil he nie !!!! MAAR AI - dit is sooooooooooooooooooo lekker
|
142.9 lb
Lost so far: 31.1 lb.
Still to go: 10.6 lb.
Diet followed reasonably well.
|
Diet Calendar Entry for 22 February 2013:
|
939 kcal
|
Fat: 58.09g | Prot: 72.21g | Carb: 27.48g.
Breakfast: My-Secret Smoothie (Chocolate), Ayshire Low Fat Long Life Milk. Lunch: Ayshire Low Fat Long Life Milk, My-Secret Smoothie. Dinner: Pita, Lettuce, Cucumber, Tuna. Snacks/Other: Macadamia Nuts (Roasted & Salted), Coffee. more...
|
on diet My-Secret's own diet
losing 1.7 lb a week
|
 Comments
Klink vir my dit gaan goed! Wens ek was so naby my goal! Sterkte vir die naweek en geniet die lui-lekker wees! xx
21 Feb 13 by member: MyDietDiary
|
Ek is ongelukkig te naby my goal vir TE lank - dis nou al 3 maande wat ek is waar ek is - en ek mik eintlik vir 58...Maar ek byt maar vas, verloor soms die plot en foeter dan die afgrond af, maar moet net deurdruk ! Winter is om die draai en ek weier om klere te koop voor ek nie is waar ek moet wees nie en probleem is semi niks pas meer nie en ek het GEEN wintersklere behalwe 'n paar baadjies en 'n trui of twee nie
21 Feb 13 by member: PontJieBoTTeR
|
Hou moed! Wens ek was naby my goal. Was amper daar toe kry my eetlus weer die oorhand en nou is ek baie spyt - moet nou weer van vooraf begin, so moet nie dieselfde fout as ek maak nie! Geniet jou naweek en sterkte met die 500 gram verloor die naweek!!!!
|
Wil jy nie jou secret smoothie resep met my deel nie? Ek probeer ook smoothies vir ontbyt en lunch eet, maar het nie juis intressante resepte nie. Ek moet 600g per week verloor en hierdie week het ek nou heel uit die bus geval na 4kg af. Niks opgetel nie, maar ook nie verloor nie....
22 Feb 13 by member: LeonieF
|
| |
|
|
| |
submit a comment
You must sign in to submit a comment
|
|
|
Other Related Links
Members
|
PontJieBoTTeR's weight history
PontJieBoTTeR's Recent Activity
PontJieBoTTeR's own activity
PontJieBoTTeR's Buddies
No recent activity.
Other Member Diet Recent Activity
|