Mini Challenge - Increase Water intake - Successful
Mini Challenge - Eat Healthy Foods - Failed
Mini Challenge - Make exercise a regular part of your day - Successful
Mini Challenge - Record what you are eating and also your exercise - Successful
Mini Challenge - Conscious effort -
Failed
"Better than last week!"
Journal Entry - 16 Feb 13
"Urgghhhh....reken nie ek gaan more geloop kry nie en Josh hardloop nogsteeds op en af in die huis! Waar op aarde kry kinders ..."
Journal Entry - 15 Feb 13
"My hart is regtig seer vanoggend - dat 'n lewe wat soveel bewondering en agting afgedwing het so tragies moet uitdraai is ..."
Journal Entry - 14 Feb 13
"If only eating burned calories!"
Journal Entry - 14 Feb 13
"Sjoe, dis nou heeltemal unrelated tot ons normale weight discussions, maar ek reken Oscar Pistorius het ons gebede vanoggend ..."
Journal Entry - 13 Feb 13
"Ek het besluit om my normale oefenprogram vanaand met so bietjie trampoline sping af te wissel. Die ambulaans is op standby ..."
Journal Entry - 13 Feb 13
"Kyk, ek herontdek vandag spiere wat in my kinderdae laas gefunksioneer het! En magnesium se alie! Ek is so volgeprop van ..."
Journal Entry - 13 Feb 13
"Would just like to wish everyone a fabulous day!"
Journal Entry - 12 Feb 13
"Experienced some serious cramping again this morning. Came home, got out the magnesium spray, took of my shoes and proceeded ..."
Journal Entry - 11 Feb 13
"Goeie Genade! Ek besluit toe mos om die Donderweer te trotseer en sleep my Halloumi lyf die pad af! Boetie! Moes ek toe vir ..."
Journal Entry - 11 Feb 13
"Uhhhhum....leer ek toe nou ook vandag iets nuuts. Halloumi is gif! Lekker gif, maar gif! Dis 50% vet! Dink julle die vet ..."
Journal Entry - 11 Feb 13
"O ja, onthou ek nou van die beker koffie wat ek reeds bygetel het maar nog nie sover gekom het om te gaan maak nie! Dat 'n ..."