Mini Challenge - Do not eat any kind of bread -
Successful
"Dit was nie so moeilik vir my nie. Het net meer groente geeet."
Journal Entry - 18 Feb 13
"Dinge gaan maar stadig nou... en ek wil so graag maer wees. Gelikkig gaan die gewig nog af. Sterk wees!!!!"
Journal Entry - 12 Feb 13
"Dis so moeilik maar ek gaan aan."