YEspag's Journal, 04 March 2013

Die kostes regverdig nie die vordering...

Diet Calendar Entry for 04 March 2013:
892 kcal Fat: 18.24g | Prot: 51.13g | Carb: 46.48g.   Breakfast: apple, sweetener, decaf coffee, protein shake. Lunch: cucumber, tomatoes, steak. Dinner: Roasting Vegetables, steamed fish. more...

   Support   

Comments 
Gaan jy veraltyd die shakes drink die kos koop en die pille en inspuitings gebruik? Wat gaan gebeur wanneer jy ophou daarmee? Ek het Slender Wonder, Herbalife, Bioslim, Celebrity slim die works probeer - ja dit werk as jy dit TO THE T volg en dit vir 'n redelik tydperk gebruik. Dit kos 'n fortuin dan hou jy op .... en dan ....  
04 Mar 13 by member: PontJieBoTTeR
Ek is glad nie groot op ontbyt nie daarom dat ek die My-Secret smoothies drink - maak dit saans aan en drink dit oppad werk toe en weer met lunch - dit is goedkoop en vullend - saans eet ons vleis en groente of slaai - probeer om in die week nie na 7 pm te eet nie en drink voor 9 my laaste vloeistof. 'n Goeie nagrus is ook baie belangrik. As jy wil kan ek vir jou die informasie wat ek by die dieetkundige gekry het aanstuur en kan jy dit as riglyn gebruik. Koop eerder vir jou vars gesonde kos en berei dit op gesonde manier (my mikrogolf stoombak, george foreman en stick blender is my beste vriende in die kombuis)  
04 Mar 13 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



YEspag's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.