mieliekiel's Journal, 18 February 2013

Dinge gaan maar stadig nou... en ek wil so graag maer wees. Gelikkig gaan die gewig nog af. Sterk wees!!!!
299.8 lb Lost so far: 13.2 lb.    Still to go: 79.4 lb.    Diet followed reasonably well.
losing 5.7 lb a week

   Support   

Comments 
Sterkte jong! Stadig is beter, die kanse dat dit gaan af bly is dan baie groter. Die ander groot spook van nie te vinnig gewig verloor nie is al die klomp los velle wat dit veroorsaak. Kry gerus vir jou Natura Tissue Salts se Nommer 1. Dit help vir elastisiteit van 'n mens se vel en help nogal baie! Dink aan jou! 
20 Feb 13 by member: MyDietDiary

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



mieliekiel's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.